Sarah Hadland

Sarah Hadland
Geboorte 20 Februarie 1971 (1971-02-20)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sarah Hadland (gebore 20 Februarie 1971) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Quantum of Solace (2008), Leap Year (2010), en Now Is Good (2012), en in die televisiereeks Miranda (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy